Leuk dat Zuid-Afrikaans

Hi Edwin

BAIE dankie vir die pragtige epos. Julle is gaste wat ons altyd sal bybly want ons het julle besoek besonder baie geniet!

Dankie ook, Edwin, vir die mooi woorde op jou webblad. Dit word opreg waardeer.

Volgende keer wanneer ons weer so lekker saamkuier oor ’n glasie (of meer!) goeie wyn, los ons sommer die ander wêreldprobleme saam op waarvoor daar laas nie genoeg tyd was nie J

Vriendelike groete – ook van Johan – uit ‘n heerlike, warm Stellenbosch

Gwen

Dit bericht is geplaatst in Training. Bookmark de permalink.

Geef een reactie

Uw e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *